Monsters, Inc. | |
---|---|
Regisseur | Pete Docter |
Produksieleier | Darla K. Anderson |
Draaiboek | |
Met | |
Musiek deur | Randy Newman |
Redigeerder |
|
Ateljee | Pixar Animation Studios |
Verspreider | Buena Vista Pictures Distribution |
Speeltyd | 92 min[1] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$115 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$577.4 miljoen[1] |
Monsters, Inc. is 'n rekenaargeanimeerde familie/buddy-rolprent van 2001 wat deur Pete Docter geregisseer is. Die stemme van John Goodman, Billy Crystal, Steve Buscemi kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Darla K. Anderson vervaardig en versprei deur Walt Disney Studios Motion Pictures. Die draaiboek is deur Andrew Stanton en Daniel Gerson geskryf en die musiek is gekomponeer deur Randy Newman.